Java Games: Flashcards, matching, concentration, and word search.

Afrikaans Woordeskat & Spelling B1 Soek die maat

AB
baannommerAtletiek-item wat op die baan plaasvind
baansyferTelling wat 'n goeie gholfspeler kan behaal
baasspelerigIemand wat ander mense wil oorheers
babbelkousIemand wat aanmekaar praat
bagasiebakBak agter in 'n motor
bakboordLinkerkant van 'n skip
bakkeryWerkplek van 'n bakker
bakleierigLus om te veg
bakterieBaie klein, eensellige organisme
bakvissiesMeisies van so 14-17 jaar
balanseerIn balans hou
baljaarSpeel raserig
ballerinaMeisie wat ballet doen
bandieteGevangenes wat harde arbeid verrig
bandopnemerMasjien waarmee klank opgeneem word
bangbroekeMense wat bang is
baniereKoerantopskrifte in groot letters
baaibroekeSwemklere
bababedjieSlaapplek vir 'n kleintjie
badhanddoekJy droog jouself hiermee af na 'n bad.

This activity was created by a Quia Web subscriber.
Learn more about Quia
Create your own activities