Java Games: Flashcards, matching, concentration, and word search.

Afrikaans: Taaloefeninge - Voltooi die idioom

AB
eiersmoenie al jou ~ in een mandjie sit nie
duiwelledigheid is die ~ se oorkussing
vuretussen twee ~ sit
neusiedis ~ verby
bordjiesdie ~ is verhang
sousdie kool is die ~ nie werd nie
halfdosyndis ses van die een, ~ van die ander
mosterddis ~ na die maal
dagRome is nie binne 'n ~ gebou nie
kroondit span die ~
watersoos ~ op 'n eend se rug
hartwat die oog nie sien nie, maak die ~ nie seer nie
tapytrol die rooi ~ uit
pypena iemand se ~ dans
kaarteoop ~ speel
dooieoor my ~ liggaam
kruiselke huis het sy ~
silwerelke donker wolk het 'n ~ randjie
koningelke haan is ~ op sy eie mishoop
moulaat die aap uit die ~
vingersgroen ~
handdie een ~ was die ander
bootjiein dieselfde ~
wattehul draai die kind in ~ toe
rooihy sien ~
lansie'n ~ breek vir iemand
salf'n vlieg in die ~
donker'n skoot in die ~
geraamtes~ in die kas
strooidie laaste ~ breek die kameel se rug
pekelin die ~ wees
verkeerdehet aan die ~ kant van die bed opgestaan
geeldie ~ baadjie aantrek
keeljou eie ~ afsny
appeldie ~ val nie ver van die boom nie
lepelmet 'n silwer ~ in die mond gebore
vingerlekker is maar 'n ~ lank
oliegooi ~ op die vuur
hondeblaffende ~ byt nie
amenja en ~ sĂȘ op alles
tandvan die hand na die ~ lewe
emmer'n druppel in die ~
haashoe meer ~, hoe minder spoed
begrip'n goeie ~ het 'n halwe woord nodig
orejou ~ uitleen
haandaar sal geen ~ na kraai nie
swartop ~ en wit
groendie ~ lig
broodjiesmooi ~ bak
kat'n ~ in die sak koop
louereop jou ~ rus
karretjiemet Jan Tuisbly se ~ ry
koleoor die ~ haal
nuweslaan 'n ~ blaadjie om
slapendemoenie ~ honde wakker maak nie
wolf'n ~ in skaapsklere
boompiebuig die ~ terwyl hy nog jonk is
perdmoenie 'n gegewe ~ in die bek kyk nie
vakgou by die bak, lui by die ~

This activity was created by a Quia Web subscriber.
Learn more about Quia
Create your own activities