| A | B |
| borde | Ma skep die kos op die ___. |
| mes | Ek sny my vleis met 'n ___. |
| oond | Ma bak die koek in die ___. |
| koppie | Ek drink tee uit 'n ___. |
| ketel | Ek kook water in die ___ om tee te maak. |
| yskas | Ons bêre die melk in die ___. |
| panne | Die potte en ____ is in die kas. |
| stoof | Mamma bak pannekoek op die ___. |
| skottelgoed | Ek was die ___ na ete. |
| vurk | Ek eet met 'n mes en ____. |
| potte | Ma kook die groente in ____ op die stoof. |