Java Games: Flashcards, matching, concentration, and word search.

AB
'n Ou vrou met 'n bollastaar na Meneer Vermaas deur die heining.
Die volgende oomblik voel hyhoe sy voete van die grond af oplig.
Dit voel of hy teen die spoedvan lig oor die dakke vlieg.
Oorkant Meneer Vermaassit die mal ou vrou met haar arms gekruis.
Die boek met towerwoordeis oop op die onderwyser se lessenaar.
Swaartekrag leer vir onsdat alles wat opgaan, weer moet afkom.
Die klas lig uit hul banke open sweef tot teen die plafon.
'n Klomp kinders klou aan mekaar vasingeval hulle val.
Mevrou Nel kry Francois se broekspyp beeten probeer hom ondertoe trek.
In mevrou Nel se plek staan'n renoster met 'n bril en 'n geblomde rok.
Die renoster begin banke en stoeleomstamp soos sy deur die klas strompel.
Teen die plafon gons die kinderssoos 'n klomp bang brommers.
Melanie Wessels klou aan die lig vasen huil: "Ek wil huis toe gaan!"
Party van die kindersvlieg weg om duiwe te jaag.
Francois wil afkom,maar hy ken nie die regte toorwoorde nie.
Meneer Du Plessis gryp hom om die lyfen trek hom tot op die platform.
Bekommerde onderwysers drom om homsaam en praat gelyk.
Wat sal gebeur as hy niedie towerwoorde kan onthou nie?
Hy sal vir die res vansy lewe 'n onderwyser wees.
As hy die towerwoorde wil herroep,moet hy die boek in die klas gaan haal.



This activity was created by a Quia Web subscriber.
Learn more about Quia
Create your own activities